Blinkerboom

Blinkers vir 'n Blomtuin


Musiek

Corinne Badenhorst


Corinne is ñ mamma en Arbeidsterapeut. Sy geniet dit om moeilike onderwerpe in stories toe te draai sodat harte kan groei.
Verder is sy ñ soeker na die dieptes van God se hart en die uitspeel daarvan op aarde.

My gebed is dat “Blinkers vir ñ Blomtuin” en “Blinkerboom” stukkies van die Hemel sal aarde toe bring vir elkeen wat dit lees. Dat jy dan sal sweef op die Skouers van genoeg-wees, want dit is wie jy gebore is om te wees.


Anique Jordaan


'n Musikant in die sang-duo Kaleidoskoop, 'worshiper' in haar wese en vir "Blinkers vir 'n Blomtuin"... 'n aspirant waterverf kunstenaar. Maar bowenal 'n dogter van die Koning.
Corinne se vorige kinder-boek "Blinkerboom" was die inspirasie vir 'n lied met dieselfde naam deur Anique geskryf en opgeneem en deur Jattie de Beer verwerk.


"Waterverf was nie iets waarmee ek noodwendig myself kon uitdruk, mense bedien of 'n geldjie verdien nie, tot die grendeltyd van 2020. Met  Corinne se joernaal-boek as inspirasie het 'n stokperdjie in 'n bediening ontvou...  My Skepper het my help skep. Kreatiwiteit het deur Corinne se woorde verborge dele van my blomtuin-hart kom oop-snoei en ontbloot en ek kon dit met 'n kwas op papier sit omdat Hy getrou is."




Corinne se praatjies / arbeidsterapie
Anique se illustrasies / musiek
of enige ander navrae

Checkout Now
Your cart is empty Continue
Shopping Cart
Subtotal:
Discount 
Discount 
View Details
- +
Sold Out